Die Bybel, Psalms, Hoofstuk 63. is available here: https://www.bible.promo/chapters.php?id=10541&pid=21&tid=1&bid=70
Holy Bible project logo icon
FREE OFF-line Bible for Android Get Bible on Google Play QR Code Android Bible

Holy Bible
for Android

is a powerful Bible Reader which has possibility to download different versions of Bible to your Android device.

Bible Verses
for Android

Bible verses includes the best bible quotes in more than 35 languages

Pear Bible KJV
for Android

is an amazing mobile version of King James Bible that will help you to read this excellent book in any place you want.

Pear Bible BBE
for Android

is an amazing mobile version of Bible in Basic English that will help you to read this excellent book in any place you want.

Pear Bible ASV
for Android

is an amazing mobile version of American Standard Version Bible that will help you to read this excellent book in any place you want.

BIBLE VERSIONS / Die Bybel / Die Ou Testament / Psalms

Die Bybel

Job Psalms Spreuke

Hoofstuk 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 115 116 117 118 119 120 121 122 123 124 125 126 127 128 129 130 131 132 133 134 135 136 137 138 139 140 141 142 143 144 145 146 147 148 149 150

1 'n Psalm van Dawid, toe hy in die woestyn van Juda was.

2 o God, U is my God, U soek ek; my siel dors na U, my vlees smag na U, in 'n dor en uitgedroogde land, sonder water.

3 Só het ek U in die heiligdom aanskou, om u sterkte en u heerlikheid te sien.

4 Want u goedertierenheid is beter as die lewe; my lippe moet U prys.

5 Só sal ek U prys my lewe lank, in u Naam my hande ophef.

6 Soos met vet en vettigheid sal my siel versadig word, en my mond sal roem met jubelende lippe

7 as ek aan U dink op my bed, in die nagwake oor U peins.

8 Want U was 'n hulp vir my, en in die skaduwee van u vleuels sal ek jubel.

9 My siel is aan U verkleef; u regterhand ondersteun my.

10 Maar húlle wat soek om my lewe te verderwe, hulle sal kom in die onderste plekke van die aarde.

11 Hy sal oorgelewer word in die mag van die swaard; die deel van die jakkalse sal hulle word.

12 Maar die koning sal bly wees in God; elkeen wat by Hom sweer, sal hom beroem; want die mond van die leuensprekers sal gestop word.

<< ← Prev Top Next → >>