Die Bybel, Psalms, Hoofstuk 60. is available here: https://www.bible.promo/chapters.php?id=10538&pid=21&tid=1&bid=70
Holy Bible project logo icon
FREE OFF-line Bible for Android Get Bible on Google Play QR Code Android Bible

Holy Bible
for Android

is a powerful Bible Reader which has possibility to download different versions of Bible to your Android device.

Bible Verses
for Android

Bible verses includes the best bible quotes in more than 35 languages

Pear Bible KJV
for Android

is an amazing mobile version of King James Bible that will help you to read this excellent book in any place you want.

Pear Bible BBE
for Android

is an amazing mobile version of Bible in Basic English that will help you to read this excellent book in any place you want.

Pear Bible ASV
for Android

is an amazing mobile version of American Standard Version Bible that will help you to read this excellent book in any place you want.

BIBLE VERSIONS / Die Bybel / Die Ou Testament / Psalms

Die Bybel

Job Psalms Spreuke

Hoofstuk 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 115 116 117 118 119 120 121 122 123 124 125 126 127 128 129 130 131 132 133 134 135 136 137 138 139 140 141 142 143 144 145 146 147 148 149 150

1 Vir die musiekleier; op die wysie van: "Die Lelie van die Getuienis." 'n Gedig van Dawid, om te onderrig.

2 Toe hy oorlog gevoer het teen die Arameërs van Mesopotámië en die Arameërs van Soba, en Joab teruggekom en die Edomiete verslaan het in die Soutdal, twaalf duisend.

3 o God, U het ons verstoot, ons vanmekaar geskeur; U was toornig; herstel ons!

4 U het die land laat bewe, dit gekloof; genees sy breuke, want dit wankel!

5 U het u volk harde dinge laat sien; U het ons bedwelmende wyn laat drink.

6 U het aan die wat u vrees, 'n banier gegee, om te vlug vir die boog! Sela.

7 Sodat u bemindes gered mag word; verlos deur u regterhand en verhoor ons!

8 God het gespreek in sy heiligdom: Ek wil jubel, Ek wil Sigem verdeel en die dal van Sukkot afmeet.

9 Gílead is myne en Manasse is myne, en Efraim is die beskutting van my hoof; Juda is my veldheerstaf.

10 Moab is my waskom; op Edom werp Ek my skoen; jubel oor My, o Filistéa!

11 Wie sal my bring in die versterkte stad? Wie kan my lei tot in Edom?

12 Het U, o God, ons nie verwerp nie? En U trek nie uit, o God, saam met ons leërs nie.

13 Verleen ons hulp teen die vyand, want die mens se hulp is ydelheid.

14 In God sal ons kragtige dade doen, en Hy self sal ons vyande vertrap.

<< ← Prev Top Next → >>