Die Bybel, Psalms, Hoofstuk 41. is available here: https://www.bible.promo/chapters.php?id=10519&pid=21&tid=1&bid=70
Holy Bible project logo icon
FREE OFF-line Bible for Android Get Bible on Google Play QR Code Android Bible

Holy Bible
for Android

is a powerful Bible Reader which has possibility to download different versions of Bible to your Android device.

Bible Verses
for Android

Bible verses includes the best bible quotes in more than 35 languages

Pear Bible KJV
for Android

is an amazing mobile version of King James Bible that will help you to read this excellent book in any place you want.

Pear Bible BBE
for Android

is an amazing mobile version of Bible in Basic English that will help you to read this excellent book in any place you want.

Pear Bible ASV
for Android

is an amazing mobile version of American Standard Version Bible that will help you to read this excellent book in any place you want.

BIBLE VERSIONS / Die Bybel / Die Ou Testament / Psalms

Die Bybel

Job Psalms Spreuke

Hoofstuk 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 115 116 117 118 119 120 121 122 123 124 125 126 127 128 129 130 131 132 133 134 135 136 137 138 139 140 141 142 143 144 145 146 147 148 149 150

1 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid.

2 Welgeluksalig is hy wat ag gee op die arme; die HERE sal hom red in die dag van onheil.

3 Die HERE sal hom bewaar en hom in die lewe hou; hy sal gelukkig gemaak word op die aarde. Ja, U kan hom nie oorgee aan die begeerte van sy vyande nie.

4 Die HERE sal hom ondersteun op die siekbed; sy hele slaapplek verander U as hy krank is.

5 Ék het gesê: o HERE, wees my genadig! Genees my, want ek het teen U gesondig.

6 My vyande spreek kwaad van my en sê: Wanneer sal hy sterwe en sy naam vergaan?

7 En as iemand kom om my te sien, dan praat hy leuens; sy hart vergader boosheid vir hom; gaan hy uit na buite, dan spreek hy daarvan.

8 Al my haters tesame fluister onder mekaar teen my; teen my bedink hulle my onheil en sê:

9 Iets skandeliks is op hom uitgestort; en nou dat hy lê, sal hy nie weer opstaan nie.

10 Selfs die man wat met my in vrede lewe, op wie ek vertrou het, wat my brood eet, het die hakskeen teen my opgelig.

11 Maar U, o HERE, wees my genadig en rig my op, dat ek hulle dit kan vergelde!

12 Hieraan weet ek dat U 'n welbehae in my het: dat my vyand oor my nie juig nie.

13 My tog, in my opregtheid ondersteun U my, en stel my voor u aangesig tot in ewigheid.

14 Geloofd sy die HERE, die God van Israel, van ewigheid tot in ewigheid! Amen, ja amen.

<< ← Prev Top Next → >>