Die Bybel, 1 Kronieke, Hoofstuk 3. is available here: https://www.bible.promo/chapters.php?id=10341&pid=15&tid=1&bid=70
Holy Bible project logo icon
FREE OFF-line Bible for Android Get Bible on Google Play QR Code Android Bible

Holy Bible
for Android

is a powerful Bible Reader which has possibility to download different versions of Bible to your Android device.

Bible Verses
for Android

Bible verses includes the best bible quotes in more than 35 languages

Pear Bible KJV
for Android

is an amazing mobile version of King James Bible that will help you to read this excellent book in any place you want.

Pear Bible BBE
for Android

is an amazing mobile version of Bible in Basic English that will help you to read this excellent book in any place you want.

Pear Bible ASV
for Android

is an amazing mobile version of American Standard Version Bible that will help you to read this excellent book in any place you want.

BIBLE VERSIONS / Die Bybel / Die Ou Testament / 1 Kronieke

Die Bybel

2 Konings 1 Kronieke 2 Kronieke

Hoofstuk 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29

1 Dit was die seuns van Dawid wat vir hom in Hebron gebore is: die eersgeborene Amnon, by Ahínoam, uit Jísreël; die tweede Daniël, by Abígail, uit Karmel;

2 die derde Absalom, die seun van Máäga, die dogter van Tálmai, die koning van Gésur; die vierde Adónia, die seun van Haggit;

3 die vyfde Sefátja, by Abítal; die sesde Jítream, by sy vrou Egla.

4 Ses is vir hom in Hebron gebore waar hy sewe jaar en ses maande geregeer het; en drie en dertig jaar het hy in Jerusalem geregeer.

5 En die volgende is vir hom in Jerusalem gebore: Símea en Sobab en Natan en Sálomo, vier by Bat-Sua, die dogter van Ammiël.

6 Verder Jibhar en Elisáma en Elifélet

7 en Noga en Nefeg, en Jáfia

8 en Elisáma en Éljada en Elifélet, nege--

9 almal seuns van Dawid, behalwe die seuns van die byvroue; en Tamar was hulle suster.

10 En die seun van Salomo was Rehábeam; sy seun was Abía; sy seun was Asa; sy seun was Jósafat;

11 sy seun was Joram; sy seun was Ahásia; sy seun was Joas;

12 sy seun was Amásia; sy seun was Asárja; sy seun was Jotam;

13 sy seun was Agas; sy seun was Hiskía; sy seun was Manasse;

14 sy seun was Amon; sy seun was Josía.

15 En die seuns van Josía was: die eersgeborene Jóhanan, die tweede Jójakim, die derde Sedekía, die vierde Sallum.

16 En die seuns van Jójakim was: Jegónja, sy seun, Sedekía, sy seun.

17 En die seuns van Jegónja was Assir; sy seun was Seáltiël;

18 verder Malkíram en Pedája en Senassar, Jekámja, Hósama en Nedábja.

19 En die seuns van Pedája was Serubbábel en Símeï; en die seuns van Serubbábel was: Mesúllam en Hanánja; en Sélomit was hulle suster;

20 en Hásuba en Ohel en Berégja en Hasádja, Jusab-Hesed, vyf.

21 En die seuns van Hanánja was Pelátja, sy seun was Jesaja, sy seun was Refája, sy seun was Arnan, sy seun was Obádja, sy seun was Segánja.

22 En die seuns van Segánja was Semája; en die seuns van Semája was: Hattus en Jígeal en Baríag en Neárja en Safat, ses;

23 en die seuns van Neárja was: Eljoënai en Hiskía en Asríkam, drie;

24 en die seuns van Eljoënai was: Hodáwja en Eljásib en Pelája en Akkub en Jóhanan en Delája en Anáni, sewe.

<< ← Prev Top Next → >>